Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Wat die hart van vol is

    Herinneringsreise van ‘n fynkok

    ’n Wydlopende herinneringsreis, deurspek met staaltjies, deur een van ons land se fynkospioniers … Met erfeniskos wat deesdae internasionaal hoogmode is, staan een kok uit: Peter Veldsman. As enigste kind op ’n plaas in die Klein-Karoo het Peter ’n fyn waarnemingsvermoë en goddelose sin vir humor ontwikkel. Die resultaat is eindeloos vermaaklike stories oor die kos en mense in sy lewe, van sy dae ... Leer más

    $9.89 USD

  • Houtwerk vir almal

    de Peter Alkema ...
    Houtwerk vir almal sal jou inspireer om praktiese, stylvolle meubels vir jou huis te skep. Hierdie omvattende en kreatiewe boek is ideaal vir die koffietafel of die werkwinkel en bevat 13 projekte wat jou naweke in gesinstyd propvol pret sal omskep! Leer die basiese tegnieke van houtwerk en maak iets nuttigs waarop jy sal trots wees. Elke hoofstuk is propvol foto’s en illustrasies, asook die ... Leer más

    $9.89 USD

  • Skarlakenkoors

    Die woordeboek sê die erotiek gaan oor al die verskynsels en gevoelens van “sinlike” liefde, en oor die kuns “om lief te hê”.Die erotiek was nog altyd met ons en sal altyd met ons wees – nie net in die slaapkamer nie, maar ook in vele mooi dinge in die wêreld om ons: ’n Rodin-beeldhouwerk, ’n Picasso-skildery, ’n Dvorák-simfonie, ’n Zefferelli-rolprent, ’n Ferrari-ontwerp of Alexander McQueen ... Leer más

    $15.19 USD

  • Sketse Uit Die Suid-Afrikaanse Geskiedenis

    Herdenking van Suid-Afrika se ErfenisOns nuwe boek, Sketse uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis bied 'n fassinerende verskeidenheid van onvergeetlikle karakters, dramatiese gebeure en ongelooflike mylpale in die ontwikkeling van hierdie buitengewone land, Suid-Afrika.Skouspelagtige StoriesHierdie boek, sowel as sy oorspronklike Engelse weergawe, Sketches from South African History, bied 'n boeiende ... Leer más

    $4.00 USD o gratis con Kobo Plus

  • Bybelse Beginsels vir Afrika

    "Wonderlik"Levy Mwanawasa, President van die Republiek van Zambië" 'n Uitdaging"Biskop Frank Retief, Voorsittende Biskop van die kerk vanEngeland in Suid Afrika"Goddelike wysheid"Dr. Bingu wa Mutharika, President van die Republiek van Malawi"Meesterstuk"Ds. Dr. Kenneth R. Meshoe, M.P."Creatively proactive"Michael Cassidy, President van African Enterprise"'n Onsagwekkende handboek"Mev. Cheryllyn ... Leer más

    $3.00 USD o gratis con Kobo Plus

  • Volledige fotografiese veldgids: Voëls van Suider-Afrika

    Die grootste en omvattendste fotogids van Suider-Afrika se voëls in een boekdeel, dié boek verleen ’n nuwe dimensie aan die uitkenning van voëls in die streek. Dit beskryf en illustreer al 958 voëlspesies plus 17 spesies van Antarktika en die eilande van die Suidelike Yssee. Meer as 2 500 kleurfoto’s wys verekleedverskille en kleurmorfe. Die teks fokus op uitkenning, roepe, habitat, status, ... Leer más

    $21.59 USD

  • Boesman-invloed op Afrikaanse plekname

    Oor die eeue het die Boesmans eers in aanraking gekom met die Khoi-khoi-groepe of -stamme, daarna met die Bantoestamme, en toe met Europeërs en ander aankomelinge. In die proses van taalbeïnvloeding en –vermenging is bestaande plekname in sommige gevalle oorgeneem, met die aanpassings om dit binne die taalsisteme van die ontvangers te laat inpas. Om die komponente van plekname in die verskillende ... Leer más

    Gratis

  • Bloots

    Prikkelend, passievol, sensueel

    Die woordeboek sê die erotiek gaan oor al die verskynsels en gevoelens van “sinlike” liefde, en oor die kuns “om lief te hê”. Die erotiek was nog altyd met ons en sal altyd met ons wees – nie net in die slaapkamer nie, maar ook in vele mooi dinge in die wêreld om ons: ’n Rodin-beeldhouwerk, ’n Picasso-skildery, ’n Dvorák-simfonie, ’n Zeferelli-rolprent, ’n Ferrari-ontwerp of Alexander McQueen ... Leer más

    $15.19 USD

  • Audiolibro

    selakant

    Completo

    28 minutos

    Hierdie versameling gedigte uit die werk van Ilse van Staden is geselekteer uit bundels wat verskyn het van 2003 tot 2023. Die gedigte is uitgesoek deur die vertaler Peter Constantine en het oorspronklik verskyn in die tweetalige (Afrikaans-Duits) bundel quastenflosser (Freigeist Verlag, 2024). Dit word voorgelees deur die digter self. ... Leer más

    $4.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Sasol Voëls van Suider-Afrika

    Die vyfde uitgawe van Sasol Voëls van Suider-Afrika is tans volledig bygewerk deur die deskundige skrywerspaneel, met bykomende bydraes van twee nuwe voëldeskundiges. Hierdie omvattende topverkopergids is grootliks verbeter en sal beslis sy plek behou as een van die mees betroubare veldgidse in Afrika. Verkoopspunte: Meer as 800 nuwe illustrasies. Skandeer en speel voëlroepe deur die gratis ... Leer más

    $19.49 USD