Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...
  • Die lyk in die water

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 4 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die dooie danser

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    Free

  • Dood op die trein

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 10 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Medusa se einde

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 7 - Hink

  • Die koning is kaal

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 5 - Hink

  • Moord in Benlopark

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 11 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Wanneer 'n kind ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Stilte vir die dooies

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 6 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy ekskollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Simson se hare

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 16 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Die lyk van 'n ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die verlore vinger

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 12 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Wanneer een van ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Slapende honde

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 2 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy ekskollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    Free

  • Soete wraak

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 8 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die vyfsent-moordenaar

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 26 - Hink
    Vyftien jaar gelede was die vyfsent-moordenaar, soos die polisie hom destyds gedoop het, verantwoordelik vir die dood van vier slagoffers. Hy sou moontlik méér mense vermoor het ook, as kolonel Alfons Gerber – tóé 'n jong polisiekaptein – hom nie vasgetrek en agter tralies gesit het nie. Maar vyftien jaar later spook die saak steeds by die kolonel. Met vroeë aftrede wat dreig weens die verlies van ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus