Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Wilna Adriaanse Omnibus 1

    In ’n Ongewone belegging besluit Georgina Walters om kinderoppasser te speel vir ’n baie welgestelde man se drie spruite. Net jammer die man – donker, met rookgrys oë wat haar laat stotter – dink nie sy’s opgewasse vir die taak nie. Of speel hy doelbewus kat en muis met haar? In Alleenvlug dink Francis Malan om jouself lewenslank aan iemand te verbind is te veel gevra. Veral as dié iemand Michael ... Leer más

    $12.99 USD

  • Vlug

    Milla Roux is ’n veearts wat werk by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo ’n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur vasgevang. Saam met drie klein sjimpansee-wesies slaan ’n gewonde Milla op die vlug, vergesel van die enigmatiese Graham ... Leer más

    $13.99 USD

  • Grensloos

    Sabine Maartens is nie iemand wat jy kan tem nie. Ná haar pynlike verlede het sy haar eie pad geloop, hier as vlieënier in Botswana. Haar pad het jare gelede gekruis met dié van Max Krige, eks-Interpol-agent . . . en toe het die vonke gespat. Nou bevind Sabine haar in ’n lewensgevaarlike situasie, as een van ’n klompie gyselaars wat weggevoer word uit die deltagebied. Reeds is daar ’n bloedspoor ... Leer más

    $13.59 USD

  • Wilna Adriaanse Omnibus 2

    In ’n Heildronk op die liefde keer Nicolene terug uit Londen, en ontmoet weer haar jeugvriend Jacques. Hy het nog altyd maklik verveeld geraak met sy meisies en kort voor lank nuwe weivelde gaan soek; daarom wou Nicolene nog nooit ’n verhouding met hom aanknoop nie. Maar toe hy haar een aand onverwags soen, is die gort gaar . . .In Serenade vir ’n nagtegaal is sang Ann se hele bestaan, en haar ... Leer más

    $12.99 USD

  • Wilna Adriaanse Omnibus 3

    In Die wingerd sal weer bot bly Juliétte aan as wynmaker nadat sy van die plaaseienaar se onstandvastige seun Bertus geskei het. Ná ’n paar jaar keer Bertus se broer, Conrad, terug van oorsee om die bestuur van die plaas oor te neem. Daar ís ’n romantiese vonk tussen haar en Conrad, al ontken sy dit ook, maar daar is gerugte dat Conrad met die geitjie van ’n Susan gaan trou . . . In Liefde is ’n ... Leer más

    $12.99 USD

  • Dubbelspel

    Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem ... Leer más

    $15.99 USD

  • Rebecca

    Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n “regte” werk. Verkieslik een wat opwindend is en 'n groot salaris betaal. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ... Leer más

    $15.99 USD

  • Eindspel

    Ellie gewaar hulle in die truspieëltjie langs die orrel, die oomblik toe hulle die kerk binnekom. Sy herken hulle sonder dat sy hulle al ooit gesien het. ’n Oomblik lank is dit asof haar lyf ontspan. Onbewustelik het sy dalk tog verwag dat iemand haar in ’n stadium sal kom soek. Sy kyk hoe albei jong mans hul sonbrille teen hul voorkoppe opskuif, rondkyk en dan in die agterste bank gaan sit. Die ... Leer más

    $15.99 USD

  • Endgame

    Traducido por Elsa Silke ...
    Ellie McKenna likes her new, quiet life in the countryside. She has time to reflect on the death of her dad, that fateful night at the police roadblock, and to recover from her physical and psychological scars - the result of her last mission. Here in her safe haven she even finds time to help out as church organist. But when they finally - inevitably - track her down, she knows that she'll need ... Leer más

    $13.99 USD

  • Blindside

    Traducido por Elsa Silke ...
    South Africa has a rich and varied criminal community. The Italians with their mafia connections, the Chinese triads, the Nigerians, the Russians, Koreans, Indians . . . not to mention all the homegrown felons. Still grieving following the death of her dad, her guiding light and an honest cop if ever there was one, Ellie McKenna accepts a mission to infiltrate Cape Town’s dark criminal underbelly. ... Leer más

    $15.99 USD

  • 'n Klein lewe

    Die fassinerende verhaal van ’n vrou wat in die laat vyftigerjare in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die sewentiger- en tagtigerjare en die ingrypende sosio-politieke veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing. Sy is ’n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van ... Leer más

    $15.99 USD

  • Rebecca (Hersiene uitgawe)

    Op 25 is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van 'n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Rebecca kan nie begryp waarom sy jammer voel vir 'n man wat dan alles het wat sy hart begeer nie. ... Leer más

    $13.99 USD