Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Katriena, vertel!

    Met Katriena het Riana Scheepers 'n onvergeetlike karakter geskep wat almal in Suid-Afrika laat lag het - vir onsself. En nou is die ontstuitbare Katriena terug met nog meer kwinkslae en stories. ... Leer más

    $13.19 USD

  • Littlelene

    The Sunshine Fairy of the Dark Forest

    Ilustraciones de Elsabé Ebersöhn ...
    The Dark Forest is full of fairies, each with a special job. Littlelene is different: her hair is the colour of morning sunshine, her laughter brings sunbeams through the canopy, and her heart is full of gold. Littlelene has Down syndrome, so some things take extra practice - but she knows she can do hard things.When a rude, important-sounding worm mocks her and then freezes with fear above the ... Leer más

    $7.89 USD

  • Stormkind

    Jana is net drie jaar oud toe haar ma tydens ’n besoek aan Ierland spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou wat hom met haar fluitmusiek betower het. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, dieselfde wind wat ’n hele huis kan optel en anderkant die berge kan neersit. Maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na ... Leer más

    $14.69 USD

  • Blinde sambok

    Niemand het gedink ek sal hoor nie, maar ek hét! Moenie dink omdat jy maar net tien minute gelede gebore is, omdat jy rooi en opgeskroef en lelik is, dat jy ook dom is, of nie kan hoor wat gepraat word nie. Jy kán. “Hierdie hopie sprinkaanbene . . . Is dit ’n kind? Is dit mýne?” Ek het my pa gehoor, en dit het die kwaad in my losgemaak, tóé al. En toe hoor ek ook die ander ding, dit wat suster Van ... Leer más

    $9.28 USD

  • Katvoet

    Ek is die vrou wat die nag opsoek. Ek is die vrou wat snags uit my bed opstaan en loop. Ek is die vrou wat my klere uittrek en opkyk na die maan. Ek is die vrou wat katvoet loop. Ek is die vrou wat die nag nodig het, soos suurstof. Riana Scheepers se kortverhaalbundel is ’n sjarmante, onthutsende kombinasie van erotiek en gevaar, ’n bundel waarin die skynbaar alledaagse dikwels aanleiding gee tot ... Leer más

    $14.29 USD

  • Die vrou in die vuur

    Die heel beste kortverhale uit Riana Scheepers se oeuvre [die bundels Die ding in die vuur (1990), Dulle Griet (1991), ’n Huis met drie en ’n half stories (1994), Feeks (1999) en Katvoet (2009)] word hier saamgevat. Dit sluit onder meer verhale in wat die fokus plaas op liefde en sensualiteit in hul vele vorme, asook Afrika-mistiek. Die storie wat aan die bundel sy titel verskaf – ’n verwysing na ... Leer más

    $14.69 USD