Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Skadustemme

    Bangmaakstories......deur François Bloemhof, Jaco Jacobs en vele meer.Skadustemme, saamgestel deur Lelani Fourie, is Crystal Lake Publishing/Uitgewers se eerste Afrikaanse projek. Ons ‘n Suid-Afrikaanse uitgewer wat hoofsaaklik Engelse boeke wêreldwyd verkoop, en ons het gedink dis tyd om ook aan die internasionale Afrikaanse mark iets in Afrikaans aan te bied. Of jy steeds in SA is of dalk oorsee ... Leer más

    $1.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Dark Traces

    de Martin Steyn ...
    Series series Catalyst International Crime Series
    A dark, intriguing, and satisfying tale with strong characters.--Kirkus (Starred Review)They find her body in the veld. A teenager. Not the first. South African detective Jan Magson has to look mothers and fathers in the eye. Has to answer their questions. And he can’t. He can’t even answer his estranged son’s questions about how his wife died. Alone with his pistol at night, a good man faces his ... Leer más

    $11.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Skuldig

    de Martin Steyn ...
    Hoekom word middeljarige mans in hulle huise tereggestel, n hulle SKULDIG in hulle eie bloed teen die muur moes skryf? Hoeveel name is op die moordenaar se lys? Steyn volg hiermee sy misdaadroman Donker spoor op. ... Leer más

    $11.99 USD

  • Losprys

    de Martin Steyn ...
    Kry ryk mense voorkeurbehandeling in kriminele sake? Die wreld is nie meer 'n goeie plek nie. Dis maar net hoe dit is. &quote;Ek het jou seun. Moenie die polisie bel nie. As julle alles doen wat ek s, sal ek hom nie seermaak nie. Ek sal weer bel.&quote;Adjudant Enzo Ariefdien verkies moorde. Dooie slagoffers. Hy wil nie 'n vermiste lewe in sy hande vashou nie, nog minder 'n kind s'n. Maar dis ... Leer más

    $11.99 USD

  • Swartval

    de Martin Steyn ...
    Hy het teruggekom. Die een wat die blomme op haar kar gelos het. Maar hierdie keer het hy nie gekom om iets te bring nie, hy het gekom om iets te vat. Vir haar. ... Leer más

    $11.99 USD

  • Donker Spoor

    de Martin Steyn ...
    Tienermeisies verdwyn die een na die ander. Hulle word gevind: eers gemartel en toe gehang. Dit is op hierdie monster wat adjudant-offisier Magson jag maak. Maar agter hom loop 'n donker spoor. ... Leer más

    $11.99 USD

  • Dark Traces

    de Martin Steyn ...
    A serial killer is on the loose. The bodies of teenage girls are found in the veld at regular intervals: raped, tortured and hanged. The police have to answer the parents questions, but they can't. ... Leer más

    $13.99 USD

La gente que leyó estos también disfrutó

  • Skorpio

    de Deon Meyer ...
    Griessel moet die saak in Idasvallei vat. Die een van die private speurder, vergruis onder die BMW in die motorhuis. Want Cupido ken die slagoffer. Dit was sy boesemvriend. En hy sê dis g’n ongeluk nie. En dan gaan 'n woonwa op 'n spogplaas in vlamme op. En die identiteit van die verkoolde liggaam begin die media tot raserny dryf . . . ... Leer más

    $16.99 USD

  • Gebooie

    ’n Reeksmoordenaar maai bekendes op ’n streep af. En Kassie en Rooi moet hom vastrek, maar dis makliker gesê as gedaan. Die moordtonele is smetloos, met slegs bisarre boodskappe by die lyke. Die slagoffers se hoë profiele veroorsaak ook ’n ongekende mediaherrie. Het die Spesiale Spookeenheid dié keer hulle meerdere teëgekom? ... Leer más

    $13.99 USD

  • Al wat tel

    de Irma Venter ...
    Toe Ami hoor dat ’n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. Hoekom is die Valke op die toneel? En wat is dit wat die speurder optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad ’n Duitse joernalis wat ’n ontstellende voorval in Mosambiek ondersoek. Is daar werklik ’n verband tussen die twee stories? ... Leer más

    $12.99 USD

  • Minder as niks

    de Irma Venter ...
    Ami Prinsloo weet nie hoekom Johan Botha wat pas uit die tronk vrygelaat is, juis vir háár vra om hom te help om sy onskuld te bewys nie. Drie dekades terug het Johan lewenslank tronkstraf gekry vir die moord op drie tienermeisies. Maar omdat Ami ’n nuuskierige joernalis is, stem sy in.. ... Leer más

    $12.99 USD

  • Man uit die dode

    'n Ella Neser-roman

    de Chris Karsten ...
    Danksy die virus is Ella terug van haar seevaart rondom die Karibiese Eilande, nou sonder werk en platsak. Lou oorreed haar om ’n ondersoek te loods na drie vermiste jong mans op Osspruit, in Mpumalanga. Die drie het oënskynlik besluit om weg te loop . . . Dis net die eksentrieke gastehuis-eienaar Cornelissen wat meer sinistere gebeure vermoed. Hoe dieper Ella begin krap, hoe meer besef sy daar ís ... Leer más

    $10.99 USD