Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Die dag van die Lord

    de Johan Kruger ...
    Lord Kitchener se Anglo-Boereoorlog het Andries Fourie se lewe verbrysel: hy was tien toe hy moes toekyk hoe die Kakies sy pa se pastorie afbrand en sy kleinboet om die lewe bring. Hierna het die konsentrasiekampe by Standerton en op Ceylon die lot van sy sussie en sy ouers bepaal.Jare ná die Boereoorlog en aan die vooraand van die Eerste Wêreldoorlog het Andries vir Kitchener in sy visier. ... Leer más

    $8.99 USD

  • Die Vloek

    de Johan Kruger ...
    'n Spannende, ontroerende roman oor vyf geslagte waarin die sondes van die vaders aan die kinders besoek word. Laat in die 1800's word 'n graf geskend. Vandag sit 'n jong prokureur met 'n grondeis waarvan hy niks verstaan nie. ... Leer más

    $12.99 USD

  • Die Formidabele Ling-Ho

    de Johan Kruger ...
    Wanneer kansvatter van formaat Willem Landman sy swart snor opplak en sy satynskoene met die klokkies op die punte aanhet, is hy Ling Ho: opperste towenaar en showman. Van skoolsaal na kerksaal na landbousaal reis Willem, sy assistent en sy kat in hul bakkie, gevolg deur ’n karavaan, gevolg deur ’n Ventertjie, oor die grasvelde van Mpumalanga.Dit is hier waar dié klein bende vir Evie en Noah ... Leer más

    $9.99 USD