Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Al wat tel

    de Irma Venter ...
    Toe Ami hoor dat ’n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. Hoekom is die Valke op die toneel? En wat is dit wat die speurder optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad ’n Duitse joernalis wat ’n ontstellende voorval in Mosambiek ondersoek. Is daar werklik ’n verband tussen die twee stories? ... Leer más

    $12.99 USD

  • Skrapnel

    de Irma Venter ...
    Die tweede boek in Venter se S-reeks. Alex Derksen verdwyn terwyl hy ’n storie oor ’n mynsindikaat dek. Sarah, Alex se kuberkraker-vriendin, volg Ranna Abramson se spoor na Indië, waar sy skuil van die gereg. Volgens Sarah is Ranna die enigste een wat Alex kan help. Maar hoe hou die dood van Ranna se pa jare gelede verband met Alex se verdwyning? Iewers in Ranna se herinneringe lê die leidraad om ... Leer más

    $12.99 USD

  • Die verkeerde vrou

    de Irma Venter ...
    Liela Oloffson het alles wat meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en ’n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag en die polisie moet die media se hulp inroep om haar te vind. Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos ’n bloedhond van waar sy laas in Johannesburg gesien is, en selfs verder, tot by haar kinderdae. Kruip Liela weg of is sy gekaap? Of dalk ... Leer más

    $12.99 USD

  • Sondebok

    de Irma Venter ...
    Ranna Abramson skuil van die gereg ná die dood van drie mans na aan haar. As ’n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex Derksen hul dekmantel as joernaliste om ’n aanval op ’n vrou onder Adriana se beskerming te ondersoek. Dit lei hulle na ’n skokkende ontdekking – ’n nuwe leidraad oor die verdwyning van ’n talentvolle matriekmeisie ses jaar gelede. Die derde boek in Irma ... Leer más

    $12.99 USD

  • Skarlaken

    de Irma Venter ...
    Afgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, 'n rekenaargenie met 'n kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janien Steyn, op te los. Janien was op die oog af geliefd, 'n suksesvolle kunstenaar met 'n slag vir besigheid, en op die punt om met haar universiteitsliefde te trou. Was dit selfdood of moord? Waarom is die toneel om haar liggaam so sorgvuldig, amper ... Leer más

    $12.99 USD

  • Sewe-en-veertig

    de Irma Venter ...
    Mosela Mosholi, ’n ou vriendin, bel Sarah Fourie op ’n koue wintersoggend wakker. Mosi se rekenaars voorspel ’n vierde moord op ’n toeris en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help. Sarah kan nie nee sê nie. So sy sleep haarself uit die bed en bel vir Jaap. Mosi is in die moeilikheid en Jaap Reyneke is al raad wat sy het. Van Seepunt en Manenberg tot Tokio en Hakone. Nog ’n verbluffende ... Leer más

    $12.99 USD

  • Minder as niks

    de Irma Venter ...
    Ami Prinsloo weet nie hoekom Johan Botha wat pas uit die tronk vrygelaat is, juis vir háár vra om hom te help om sy onskuld te bewys nie. Drie dekades terug het Johan lewenslank tronkstraf gekry vir die moord op drie tienermeisies. Maar omdat Ami ’n nuuskierige joernalis is, stem sy in.. ... Leer más

    $12.99 USD

  • Skoenlapper

    de Irma Venter ...
    Topverkoper-skrywer Irma Venter se debuut-spanningsverhaal. Waar Alex oral gaan, volg chaos hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue naby Dar es Salaam ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf, en met ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. "Witwarm romanse, moord, die eksotiese Dar ... Leer más

    $12.99 USD

  • Sondag

    de Irma Venter ...
    Sondag. Oukersaand. Ná ’n inbraak by die Stables Estate in Pretoria-Oos word sakeman Lafras van Zyl vir dood agtergelaat. Die res van die Van Zyl-gesin verdwyn spoorloos. Kaptein AJ Williams moet inspring om te help. Alex en Ranna is op die spoor van ’n meisie, wat in Johannesburg vermis geraak het. Twee misdade. Meer vrae as antwoorde. ... Leer más

    $12.99 USD

  • Sirkus

    de Irma Venter ...
    Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien. Haar aktivis-pa het jare lank oorsee geld vir die Education Trust ingesamel, en nou staan die veiligheidspolisie op haar drumpel met 'n ultimatum. In Berlyn leer sy oorleef. Dis waar sy haar talent om messe te gooi vervolmaak, en waar sy Yasen Todorov ontmoet. Hier, weg van alles wat bekend is, leer Adriana dat mens oor alles ... Leer más

    $12.99 USD

  • Die drie weduwees

    de Irma Venter ...
    Ami het geweet sy gaan eendag moet afskeid neem van Paul de Jager. Maar wat sy nie verwag het nie, is sy laaste opdrag aan haar: Sy moet na ’n stokou onopgeloste saak kyk. Wanneer ’n vyftienjarige seun van Pretoria op pad kafee toe met net R20 in sy sak spoorloos verdwyn, behoort daar tog iewers ’n leidraad te wees. ... Leer más

    $13.99 USD

  • Red Tide

    de Irma Venter ...
    Series series Catalyst International Crime Series
    From the two-time winner of the ATKV Prize for Best Suspense Fiction comes Red Tide...Deep in the South African Karoo, a small desert town runs red with old grudges and deadly secrets.Three years after his niece is found dead the week of her wedding, Jaap Reyneke, a retired detective, is still doggedly looking for answers. Why was her body displayed so carefully, like a macabre art installation? ... Leer más

    $9.99 USD o gratis con Kobo Plus