Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Donkerbloed

    17jarige Sybella probeer die raaisel rondom haar ma en suster se dood in ’n lugtaxi-ongeluk oplos, met die hulp van haar vriend, Jax. Haar pad kruis met Yala Uba, ’n onwettige hokvegter, Cedric Morton, ’n kuborg, en Lilith Rox, direkteur van Biotron Babas, ’n maatskappy wat geneties gemodifiseerde babas verskaf aan die ryk elite. Wanneer Sybella Lilith Rox se werksaanbod aanvaar, raak sy betrokke ... Leer más

    $8.99 USD

  • Leë blikkies vol liefde en ander verhale

    ’n Eerste Addisionele Taal Kortverhaalbundel vir die Senior Fase

    'n Splinternuwe bundel kortverhale vir leerders in Gr 7-9 wat Afrikaans Eerste Addisionele Taal neem. Die aanslag is perfek vir klasgebruik met woordelyste, 'n kort opsomming van elke verhaal asook vrae en aktiwiteite na afloop van die lees. 'n Memorandum sal by nb.co.za afgelaai kan word. ... Leer más

    $9.99 USD

  • Skool is 'n riller

    Geluide in geheimsinnige donker gange, monsters, mummies, moordenaar-onderwysers en vreemde wesens . . . skoolgaan is beslis nie vir bangbroeke nie. En wie sal tog omgee oor kwaai onnies en huiswerk as hulle nog met toordokters, spoke en reusagtige spinnekoppe ook moet rekening hou? Hierdie 20 grillekker stories sal jou nekhare regop laat staan en jou laat wens dat die skoolklok vir huis-toe-gaan ... Leer más

    $8.99 USD