Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Die fantastiese mevrou Smit

    Series Libro 1 - Mevrou Smit
    As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort ná haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot ’n sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die volgende oggend, toe sy by haar nuwe huis instap, wag daar ’n gruvonds op haar kombuisvloer: ’n Vrou se lyk. Was die moordenaar eintlik op soek na háár? Is daar ’n losprys op haar kop? Mevrou Smit is nie ’n lelie wat jy ... Leer más

    $11.99 USD

  • Doodgewoon mevrou Smit

    Series Libro 4 - Mevrou Smit
    Bendes in die Kaap is weer op mevrou Smit se spoor. Sy sal self moet ingryp as sy haar doodgewone lewe wil behou.Al wat sy wil wees, is doodgewoon. Maar dít is vir mevrou Smit nie so maklik beskore nie. Sy en Tomas is uiteindelik getroud, maar sy trek vinnig haar kop uit die huweliksknoop toe iemand uit haar verlede weer opduik om moeilikheid te maak. ’n Ou vriend van haar gewese man probeer ’n ... Leer más

    $11.99 USD

  • Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag

    Series Libro 3 - Mevrou Smit
    Ou geraamtes en nuwe gevare. Mevrou Smit moet haar eie reëls neerlê om te oorleef … ’n Vloed spoel ’n dekades oue geraamte op die oewer van die rivier oop en Aronspoort is weer vasgevang in ’n blyspel van intriges. Mevrou Smit wil die raaisel oplos voor sy weer paaie kruis met daardie lastige Kaapse speurder. Intussen kry Hester die ystervark ’n maat en mevrou Smit se smeulende verhouding met ... Leer más

    $11.99 USD

  • The Adventures of Anna Atom

    Series series Anna Atom
    In a subterranean laboratory on Monpetit Island a hologram of the earth floats above a silver platform, the ice cap of the North Pole almost touching the ceiling above. On a beach just a few steps from the laboratory, Anna Atom is about to go for her usual afternoon swim. Life on an Indian Ocean island is idyllic: it is always beach weather! But Anna’s mom spends most of her days in the laboratory ... Leer más

    $11.99 USD

  • Die nege lewens van Mevrou Smit

    Kan sy dit weer doen?Die fantastiese Mevrou Smit is terug! En daar is weer ’n geheimsinnige moord… Gaan die aweregse, hardekwas vrou met die skerp tong weer die moordenaar vastrek? Die nege lewens van Mevrou Smit is die heerlike opvolg op die gewilde Die fantastiese Mevrou Smit, die eerste boek in hierdie nuwe lekkerlees-spanningsreeks.Dié keer hou Aronspoort bruilof en die dorp bewe behoorlik van ... Leer más

    $10.99 USD

  • Speurhond Willem in Japan

    Ilustraciones de Chris Venter ...
    Adriaan skryf 'n haikoe in vir 'n kompetisie en wen 'n reis na Japan, waar kinders 'n fees bywoon. Hy kan amper nie glo hy wen nie, maar Willem se nuutgevonde kennis van Japannese kultuur laat hom onraad vermoed . . . Sommer gou besef hulle van die deelnemers is robotte. Wie is wie? Hulle missie is om te sorg dat die robotte nie wen nie! ... Leer más

    $5.99 USD

  • Dogtective William and the pirates

    Ilustraciones de Chris Venter ...
    Alex’s mum wins a luxury cruise holiday and takes her son along. Willem plays stowaway in Alex’s backpack and later in a linen closet on board. When modern day pirates take the ship hostage William’s sleuth skills save the day. Alex and William work together to foil the pirates’ plans, which include locating and stealing a treasure on the tiny island of Trommelin. This is the second book in the ... Leer más

    $8.99 USD

  • Speurhond Willem in die Amasone

    Ilustraciones de Chris Venter ...
    Brummel is op die spoor van 'n sampioen wat in die Amasone groei en glo 'n wonderkrag het: die mens wat dit eet, raak slimmer en slimmer. William Travis soek ook daarna, maar het die oerwoud hom ingesluk? Dis vol gevare: anakondas, poemas, krokodille. Brummel besef hy't hulp nodig, en wie beter om aan sy kant te kry as die slimste hond op Aarde? ... Leer más

    $5.99 USD

  • Elf dae in Amsterdam

    Wanneer Millie die kans kry om na Amsterdam te gaan om haar tante te help aansterk na ’n operasie, gryp sy die kans aan. Haar droom word gou beduiwel toe haar tante langer in die hospitaal moet aanbly en sy alleen moet klaarkom. Boonop is daar die storie wat haar ma haar vertel het voor haar vertrek: Ouma Tina is as jong meisie baie skielik uit Europa weg, in die middel van die Tweede Wêreldoorlog ... Leer más

    $9.99 USD

  • Speurhond Willem in Skotland

    Hoofkommissaris Servin het 'n ou kasteel naby Edinburgh gekoop, maar 'n doedelsakspelende spook veroorsaak dat gaste hulle vinnig uit die voete maak! Willem en Adriaan moet kom help. Maar daar's ook 'n bende bankrowers doenig in Skotland en soos dit maar gaan, bevind Willem en Adriaan hulle kort voor lank in nog 'n speurtog, op die spoor van die Bandy-broers. ... Leer más

    $5.99 USD

  • Elf dae op 'n eiland

    Danika ontmoet uiteindelik die man wat sy net van 'n ou foto af ken: haar pa, bewaarder op 'n eiland in die Seychelles! Die heel eerste aand op die eiland hoor sy toevallig van 'n ryk sjeik wat sy oog op die eiland het. Wat daarvan as hy nie werklik belang stel in ekotoerisme nie, maar in die finansiële gewin uit 'n painiet-myn? Uit die bloute kom nog bekendes uit Kaapstad op Cousin aan . . . So ... Leer más

    $9.99 USD

  • Dogtective William in Space

    Ilustraciones de Chris Venter ...
    In their fourth adventure together William and Alex go to Baikonur in Kazakhstan, from where they are launched into space to investigate a mysterious problem with the International Space Station’s oxygen supply. Here they meet William’s old friend Boris, another dogtective, who reveals some interesting facts about William’s past, to Alex’s great delight. ... Leer más

    $8.99 USD