Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Kringe in 'n bos

    Saul Barnard is 'n houtkapper met 'n rustelose siel - hy wil vreemdes uit die Bos hou en die vernietiging van die Bos probeer keer. Dan is daar 'n legendariese olifantbul - Oupoot - wat losbreek van sy trop ... Oupoot en Saul het 'n vreemde band tussen hulle. In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot ... Leer más

    $15.99 USD

  • Toorbos

    Toorbos is ´n bosromanse. Dit is die storie van ´n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit ´n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is ´n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as ... Leer más

    $15.99 USD

  • Pieternella - Daughter of Eva

    Pieternella, Daughter of Eva opens in the early days of the first white settlement at the Cape of Good Hope, beneath the shadow of Table Mountain, with the Dutch East India Company clinging precariously to a little piece of land - Robben Island - in Table Bay. Eva was one of the first interpreters and intermediaries between her Goringhaicona tribe and the Dutch, and Pieternella's father was Pieter ... Leer más

    $7.89 USD

  • Fiela's Child

    A Novel

    Set in nineteenth-century rural Africa, Fiela's Child tells the gripping story of Fiela Komoetie and a white, three-year old child, Benjamin, whom she finds crying on her doorstep. For nine years Fiela raises Benjamin as one of her own children. But when census takers discover Benjamin, they send him to an illiterate white family of woodcutters who claim him as their son. What follows is Benjamin ... Leer más

    $3.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Moerbeibos

    Italiaanse sywurmboere word ingevoer om ’n sybedryf te kom vestig in Gouna se boswêreld, maar moerbeibome verseg om in potklei te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reën, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al meer verbitter teen die goewerment wat hulle onder valse voorwendsels in die wildernis afgelaai het. Die man wat hulle tot hulp kom, is ’n bosmens ... Leer más

    $15.99 USD

  • Driftwood

    Early in the twentieth century a four-year-old boy is washed ashore like a piece of driftwood at Rietfontein Bay in the Southern Cape. Plucked from amongst the drowned bodies and the wreckage of the ship which floundered on the rocky reefs, the child is adopted by Willem and Sanna Swart and is given the name Moses. More than fifty years later, Moses spends his days taking care of a flock of sheep, ... Leer más

    $6.29 USD

  • Die uitgespoeldes

    Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse Strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is ’n uitgespoelde, maar waar kom dié knaende gevoel van ’n ander identiteit vandaan? Totdat hy Lord en Lady van Springfield ontmoet en dadelik besef: hulle is ook uitgespoeldes, soos hy. Dalene Matthee se heel laaste roman bied ’n historiese verhaal ... Leer más

    $7.89 USD

  • Fiela se kind, die drama (skooluitgawe) vir Graad 12 EAT

    Skooluitgawe

    Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysnabos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor ‘n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by ‘n bruin gesin in ... Leer más

    $9.99 USD

  • Fiela se kind

    God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ´n kind aandoen nie. Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind - deur die Here aan haar 'toebetrou' een nag toe sy hom as driejarige gekry het waar hy voor haar deur staan en huil, ´n weggooilam. Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen ... Leer más

    $17.39 USD

  • Kringe in 'n bos: Skooluitgawe

    ’n Houtkapper met ’n rustelose siel. ’n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop … In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. ’n Man en sy dier-broer – saamgegooi in ’n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ... Leer más

    $14.99 USD

La gente que leyó estos también disfrutó

  • Tuisland

    de Karin Brynard ...
    Kaptein Albertus Beeslaar het genoeg gehad van die platteland. Hy het pas sy bedanking ingedien, maar word vir een laaste sending die Kalahari in gestuur. Die dood van ’n San-leier en klagtes van polisiegeweld word sy missie.Op die rand van die Kgalagadi-oorgrenspark, waar die laaste afstammelinge van die Kalahari-San in ’n wildernis van sand en Kalahari-leeus woon, loop hy hom in ’n bynes vas. ... Leer más

    $12.29 USD

  • Valsrivier

    “Jy is te naby aan die water,” fluister Paul. “Babers slaap in die modder. Hulle sal wakker word as jy op hulle trap.”Paul en Dominique se sorgelose kinderdae op ’n Vrystaatse plaas is vir ewig verby wanneer hul ouers se linkse politiek die skoollewe op die dorp ontmoontlik maak. Hulle word weggestuur na kosskole in Natal. Paul is ’n belowende jong digter, sy suster sy vertroueling. Maar Paul is ... Leer más

    $10.09 USD