Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Larry the Ranch Dog

    The one thing Larry the dog wants most in the world is to have a real home and belong to someone who loves him. But that is just a dream. Larry spends his days wandering around, an outsider, always looking for food to survive. Then he meets Blake, a nice man who gives him water and snacks, and lets him spend nights inside the gate of a grape farm, safe from the mean coyotes that live too close for ... Leer más

    $6.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • ’n Huis vir Ester

    Twintig jaar lank wag Ester Gelderblom al vir ’n huis. In Oudtshoorn se snerpende winter tree sy en haar vriendin Katjie aan om te sien of hulle name dalk dié keer op die regering se lys van nuwe huiseienaars verskyn. Ester droom van ’n tuiste vir haar dogter Liedjie, wat Sondae klawerbord by die Bless Me Jesus speel, en ’n plek waar haar man Neville weer op sy voete kan kom.Maar korrupsie ... Leer más

    $9.89 USD

  • Teacher Learning and Leadership

    Of, By, and For Teachers

    Series series Teacher Quality and School Development
    Teacher Learning and Leadership asserts that teachers should be put at the center of creating, developing, organizing, implementing, and sharing their own ideas for school change rather than being passive recipients of knowledge from the outside. It argues that there is tremendous potential for the good of students and the professionalization of teaching, when teachers work collaboratively to ... Leer más

    $62.99 USD

  • Die skilpad se laaste traan

    Dis ’n donker karoonag en Siena hardloop grondpadlangs. Sy is bebloed en vlug na die laerskool by Seekoegat, die enigste plek waar sy veilig sal wees. Maar dis ver – drie dae met ’n donkiekar – en sy is te voet.Soos wat Siena hardloop, speel die lewensverhaal van haar en twee vriende in haar herinneringe uit. Sy onthou die verwilderde en verwaarloosde Boetie, en Kriekie wie se ma by die ... Leer más

    $10.09 USD

  • Karretjiemense

    “Dit is een van die hartverskeurenste stories wat ek in ’n lang tyd gelees het. Saam met die blote menslikheid van die verhaal, is daar die spanning wat by tye byna ondraaglik is, en ek moes myself keer om nie einde toe te blaai nie.” – Mike NicolVyftien jaar lank kruip Muis al weg. En noudat die Karoo so droog is, wil haar man Kapok hul donkiekarretjie in Leeu-Gamka se rigting draai – die één ... Leer más

    $9.89 USD

  • Empowered Educators

    How High-Performing Systems Shape Teaching Quality Around the World

    Discover how high-performing systems shape teaching quality around the worldProducing highly skilled and committed teachers is not the work of a single innovative school or the aggregation of heroic individuals who succeed against the odds. In high-performing countries, the opportunities for teachers to learn sophisticated practices and continue to improve are embedded systemically in education ... Leer más

    $35.00 USD

  • Empowered Educators in Canada

    How High-Performing Systems Shape Teaching Quality

    BEST PRACTICES FROM CANADA'S HIGH-PERFORMING SCHOOL SYSTEMSEmpowered Educators in Canada is one volume in a series that explores how high-performing educational systems from around the world achieve strong results. The anchor book, Empowered Educators: How High-Performing Systems Shape Teaching Quality Around the World, is written by Linda Darling-Hammond and colleagues, with contributions from ... Leer más

    $26.00 USD

La gente que leyó estos también disfrutó

  • Die uitgespoeldes

    Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse Strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is ’n uitgespoelde, maar waar kom dié knaende gevoel van ’n ander identiteit vandaan? Totdat hy Lord en Lady van Springfield ontmoet en dadelik besef: hulle is ook uitgespoeldes, soos hy. Dalene Matthee se heel laaste roman bied ’n historiese verhaal ... Leer más

    $7.89 USD

  • Tuisland

    de Karin Brynard ...
    Kaptein Albertus Beeslaar het genoeg gehad van die platteland. Hy het pas sy bedanking ingedien, maar word vir een laaste sending die Kalahari in gestuur. Die dood van ’n San-leier en klagtes van polisiegeweld word sy missie.Op die rand van die Kgalagadi-oorgrenspark, waar die laaste afstammelinge van die Kalahari-San in ’n wildernis van sand en Kalahari-leeus woon, loop hy hom in ’n bynes vas. ... Leer más

    $12.29 USD

  • Valsrivier

    “Jy is te naby aan die water,” fluister Paul. “Babers slaap in die modder. Hulle sal wakker word as jy op hulle trap.”Paul en Dominique se sorgelose kinderdae op ’n Vrystaatse plaas is vir ewig verby wanneer hul ouers se linkse politiek die skoollewe op die dorp ontmoontlik maak. Hulle word weggestuur na kosskole in Natal. Paul is ’n belowende jong digter, sy suster sy vertroueling. Maar Paul is ... Leer más

    $10.09 USD

  • Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale

    de Deon Meyer ...
    Deon Meyer se Bottervisse in die jêm was só gewild dat dit keer op keer herdruk is. Hier is dié lekkerleesverhale nou in ’n splinternuwe, hersiene gedaante. Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale sluit boonop vyf verhale in wat nog nooit voorheen gebundel is nie, onder meer die titelverhaal wat oorsprong gegee het aan die gelyknamige trefferfilm. In hierdie versameling ontlok elke storie ... Leer más

    $15.99 USD

  • Klara

    Dis waar dit geëindig het, toe die trekker se wiel Klara se pa papgedruk het. Toe hulle ná haar pa se dood van Boplaas moes weg en in die Witlokasie moes gaan woon, toe was alles verby. Boplaas het hulle afgeskud. Of so het Klara gedink. Maar die waarheid is dat Boplaas nie klaar was met haar nie. Haar susters kon wegkom – Leen met haar oneerbiedigheid en Martie deur met ’n halwe Duitser te trou ... Leer más

    $14.99 USD