Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Hoe ek dit onthou

    Die voorsanger van die omstrede rockgroep Fokofpolisiekar vertel aan Annie Klopper die gebeure wat hom as mens en musikant gevorm het. Mylpale soos Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel, sy sololoopbaan en “Toe vind ek jou” kom aan die bod, asook verhale oor wilde partytjies, vuisgevegte, dwelms, nagte in ’n tronkselle, liefde, soberheid en pa-wees. ... Leer más

    $12.99 USD

  • The Way I Remember It

    Francois van Coke collaborates with Annie Klopper to write about the events that formed him as a person and musician. Milestones like Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel, his solo career and “Toe vind ek jou” are mentioned as well as stories about wild parties, fist fights, drugs, nights in jail cells, love, sobriety and fatherhood. ... Leer más

    $12.99 USD

  • Die tragiese saak van Pamina Vermaak

    de Annie Klopper ...
    Toe Pamina Vermaak op skouspelagtige wyse by die werk uitfreak, sit sy skielik sonder inkomste. Druipstert keer sy terug na haar ma-hulle op die klein Weskusdorp Witwaterbaai – ’n plek wat sy gesweer het haar nooit weer sou sien ná ’n fiasko elf jaar gelede nie. Maar nou moet sy tog haar onkonvensionele gesin, van wie sy vervreem geraak het, in die oë gaan kyk. Intussen lek steelfoto’s uit van ... Leer más

    $11.99 USD