Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Mountain Of Lost Dreams

    de Annelie Botes ...
    Set in the farming community of the Kammanassie mountains in the Eastern Cape, Annelie Botes's family saga takes us into the world of the Verryne family - Daniel the father, and Schoonraad the son. Both men are passionate about their land and about preserving the beauty of the wildlife and fynbos around them, but they are both headstrong individuals who share an uncompromising obstinacy. A single ... Leer más

    $7.99 USD

  • Raaiselkind

    de Annelie Botes ...
    Raaiselkind is ´n verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek. Sentraal in hierdie aangrypende gegewe staan twee onvergeetlike vrouekarakters: Ingrid Dorfling, ma van Alexander, wat die grense van wanhoop versit in haar verbete stryd om die kind wat hulle hele gesinlewe ontwrig “mens” te laat word. En in die proses omtrent alles wat kosbaar is, verloor. Parallel met Ingrid staan Miriam – ... Leer más

    $13.99 USD

  • Laastegoed

    Rubrieke 2020–2024

    de Annelie Botes ...
    Annelie Botes se afsterwe op 12 Desember 2024 het die einde van ’n era ingelui. ’n Era van byna meer as twee dekades waarin sy gedagtes, opinies en insigte oor die lewe met ’n toegewyde lesersgehoor gedeel het. Vir Afrikaanse lesers was haar weeklikse rubrieke ’n bron waaruit hulle mildelik geskep het om sin te maak van die wêreld en om inspirasie te vind sodat hul eie skale kon balanseer. Die ... Leer más

    $12.99 USD

  • Riddle Child

    de Annelie Botes ...
    Alexander is autistic. When he is nine years old he is found dead in a bath of water. The only other person in the house at the time is his mother Ingrid. The circumstances arouse suspicion and the police take Ingrid into custody. Did she murder her child? And who could blame her if she did? She has had nine years of hell with her uncontrollable child, all those she cares about have deserted her, ... Leer más

    $5.99 USD

  • Thula-Thula (English Edition)

    de Annelie Botes ...
    Gertruidah Strydom has just lost both her parents in a freak motor-car accident. She returns home from the funeral. Alone. Yet why does she shed no tears? Why is there no grief, only utter relief? Suddenly, for the first time in her life, she is free. The family farm is hers. Only hers. Her father was a pillar of the community - hero of the Border war, successful farmer, church elder and family ... Leer más

    $15.99 USD

  • Katvis

    de Annelie Botes ...
    Ná ’n huwelik van twaalf jaar waartydens sy aan Gerhardus se magsbeheptheid en seksuele sadisme onderwerp is, het Maria genoeg gehad. Op 10 April 2022 verlaat sy die Baai met net haar handsak, ’n koffer en haar viool in die kar. Sy wil die deur finaal toetrek op ’n lewe van aftakeling, perversie en die dreigemente waarmee Gerhardus haar sedert hul egskeiding aanhou teister. Nie eens haar ma, ... Leer más

    $12.29 USD

  • Kainsmerk

    de Annelie Botes ...
    Annelie Botes het haarself oor en oor bewys as een van die voorste storievertellers in Afrikaans. Die korpus boeke wat uit haar pen verskyn het, staan onweerlegbaar as getuienis van ’n uitsonderlike talent. Deur die jare is ’n magdom tydskrifverhale, ’n genre wat dikwels verkeerdelik onderskat word, in tydskrifte soos Vrouekeur, Rooi Rose en Huisgenoot opgeneem. Kainsmerk bevat ’n keur van dié ... Leer más

    $12.99 USD

  • Voetstoots

    de Annelie Botes ...
    Voetstoots is ’n bontgejaste keur uit sestien jaar van Annelie se koerantrubrieke. Die temas is so wyd soos die Heer se genade. Rakende aan die torings van Babel wat ons bou.’n Begrafnisbrief uit Holland. ’n Boer wat sy plaashek vir oulaas sluit. Die boks langspeelplate in die gryse se waenhuis. Die smart om ’n kind te begrawe. ’n Glips met bensien in die tamatieslaai. ’n Sywurmhart wat sy in haar ... Leer más

    $12.99 USD

  • Kammaland

    de Annelie Botes ...
    Weinig mense spit diep in hulle spaargeld in, sluit hulle huis en klim vir drie maande van afsondering op ’n kanaalboot in die verre Engeland. Sonder geselskap. Sonder ervaring. Sonder ’n bootliksens. Sonder die voorwete dat alles goed sal afloop. Annelie en die gryse het besluit om die kanaalpad te vat en reg in die snerpende winter in te vaar. Om te toets wat hulle ná vier-en-veertig jaar van ... Leer más

    $9.99 USD

  • Lugkasteel

    de Annelie Botes ...
    In Sabbatsreis vertel Annelie Botes hoe sy in 2004 blindelings op ’n vliegtuig geklim het om in Engeland ’n ouma te gaan soek wat sy kon oppas. Om haar skuld te betaal. Vir ’n hellejaar vol hemelsheid word sy Granny se hoeder. Maar genoeg is selde genoeg. Kwalik ses maande nadat sy teruggekom het Baai toe, vlieg sy wéér Engeland toe. Dié keer as die goewernante van vier onhebbelike bloubloed ... Leer más

    $9.99 USD

  • Thula-thula (Afrikaanse uitgawe)

    de Annelie Botes ...
    Op ‘n laatwintermiddag kom Gertruida Strydom alleen terug Kwakersvallei toe nadat haar pa en ma op die dorp begrawe is. Sy haat hulle. Terwyl sy ‘n toegang-verbode-bord op die plaashek vassit, juig sy saam met die vleipaddas dat die koedoe voor hulle ingehardloop het. Dit was nie haar pa en ma nie. Dit was Abel en Susarah Strydom. Een en dieselfde. Algeheel verskillend. Stinkryk. Brandarm. ... Leer más

    $15.99 USD

  • Trousseaukis

    de Annelie Botes ...
    'n Vrou laai vir haar 'n kind en 'n hond langs die pad op, want sy wil nie meer alleen wees nie. 'n Ma besluit om te staak omdat haar man en kinders haar slegter as 'n paradysdonkie behandel. 'n Man begin orrelles neem in 'n desperate poging om God se medelye met hom te toets, maar ontdek dat dit sy eie medemenslikheid is wat beproef word. 'n Predikant verslaaf hom aan 'n rekenaarspeletjie en ... Leer más

    $14.99 USD