Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Die man in my skildery

    de Anna Emm ...
    Series Libro 1 - Gran Via
    Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.LIEBE...Liebe Rossouw het nie tyd vir sulke ouvroustories nie. As sy haar kunsdiploma wil kry en vir eens en altyd onafhanklik van haar ryk familie wil wees, moet sy haar finale projek – 'n portretstudie – binne vyf dae inhandig. Toe haar woonstel se plafon inmekaarsak ... Leer más

    $3.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Jan-Jopie en die meisiekind

    de Anna Emm ...
    Series Libro 1 - Jan-Jopie
    Geskik vir 9-14 jariges.Nadat Jan-Jopie se ma dood is toe hy maar nog drie jaar oud was, het die kriewelkoors sy pa beetgepak. Sommer erg. Jan-Jopie het al vrede gemaak daarmee, maar die nog steeds nie maklik om die enigste seun van 'n dokter te wees wat nie meer as 'n jaar op een plek kan bly nie.Toe Jan-Jopie en sy pa vir die soveelste keer trek, weet hy dit gaan nie maklik wees om weer maats te ... Leer más

    Gratis

  • 'n Spook in die skool

    de Anna Emm ...
    Series Libro 1 - Die Buys-tweeling
    Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Ben en Klara Buys. Hulle is in Graad 7 in Laerskool Kruinenberg, maar in hulle vrye tyd is hulle privaatspeurders! Wanneer daar gerugte van 'n spook in die skool se gange die rondte begin doen, besluit Ben en Klara om ondersoek in te stel... ... Leer más

    $2.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Bitterbessie Blues

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 1 - Bitterbessie Blues
    Daar is drie dinge wat jy van die dorpie Portwig moet weet: Almal hier ken mekaar, die hotel op die dorp spook, en 'n stuk van die coffee shop se Bitterbessie Blues-koek is die beste doepa vir 'n gebreekte hart.Beroemde skrywer, Emily de Milander, verdwyn uit die openbare oog en boek haarself in by die Portwig Manor onder 'n vals naam. Sy't net nodig om vir 'n paar dae weg te kom van haar knaende ... Leer más

    Gratis

  • Tinka

    de Anna Emm ...
    Series Libro 1 - Klub Katastrofe
    Daar is 'n sprokie oor 'n kat wat vir sy baas geluk gebring het...Net jammer sulke dinge gebeur nie in die regte lewe nie, want die vier lede van Klub Katastrofe, 'n klub vir social misfits, kan doen met 'n bietjie geluk, veral as dit by die liefde kom. Tydens die weeklikse vergaderings speel hulle poker – 'n gevaarlike spel van luck, chance, risk … en oor die beste maak van die hand wat vir jou ... Leer más

    $3.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Hink Seisoen 1 Box Set

    Al 10 novelles in een!

    de Anna Emm ...
    Series series Hink
    Hierdie HINK BOX SET bevat al 10 murder mystery novelles in Seisoen Een van Anna Emm se gewilde HINK-reeks! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, ontspannende stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.Titels ingesluit: * Die dooie danser * Slapende honde * Moord in die ... Leer más

    $17.50 USD o gratis con Kobo Plus

  • Die dooie danser

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 1 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leer más

    Gratis

  • Die Sexy Bistro se bestuurder

    de Anna Emm ...
    Series Libro 1 - Die Sexy Bistro
    Ná haar dood laat Erika Bunting haar drie vriendinne met ´n ongewone versoek: dat hulle die ding sal doen waaroor die vier van hulle jare lank net gedroom het. Hulle moet ´n restaurant oopmaak, en hulle moet dit Die Sexy Bistro noem. Maar vreemde dinge gebeur wanneer mens eers begin om jou drome na te jaag...MADI...Madi van Jaarsveld weet niks van die restaurantwese af nie, nóg minder van wat dit ... Leer más

    Gratis

  • Bitterbessie Blues Box Set

    Al 5 novelles in een!

    de Anna Emm ...
    Series series Bitterbessie Blues
    Die BITTERBESSIE BLUES BOX SET bevat al 5 novelles in Anna Emm se gewilde rom-com reeks! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, ontspannende stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.Titels ingesluit: * Bitterbessie Blues * Kinkel in die kabel * Geraamtes in die kas * Naald in ... Leer más

    $6.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • 'n Spook in die biblioteek

    de Anna Emm ...
    Series Libro 1 - Alexie Mol
    Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Alexie Mol. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar pa is 'n uitvinder en haar ma is 'n kunstenaar, wat beteken dat dinge in hulle huis maar meestal 'n bietjie … weird raak.Alexie droom daarvan om eendag 'n beroemde joernalis te word, maar vir nou is sy 'n verslaggewer vir die skoolkoerant. Wanneer sy gevra word om 'n storie te doen oor Meneer Binneman se ... Leer más

    $2.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Die seerower se skat

    de Anna Emm ...
    Series Libro 2 - Die Buys-tweeling
    Geskik vir 9-14 jariges.Wanneer Klara Buys 'n verweerde ou skatkaart ontdek, lees sy en Ben 'n bietjie op oor die seerowers wat jare gelede hulle skatte in Kruinendal se grond kom begrawe het. Die tweeling besluit om die skat te gaan soek, en beland in nog 'n spannende avontuur... ... Leer más

    $2.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Die man in my droom

    de Anna Emm ...
    Series Libro 2 - Gran Via
    Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.MIA...Vir sewe jaar lank het Mia la Grange haar alie afgewerk om haar familie se besigheid te red, en om alles weer op te bou wat deur die vuur verwoes was. Vir sewe jaar lank was sy haar pa en haar broer, Frans, se steunpilaar. Maar toe haar prokureur-boyfriend haar ... Leer más

    $3.99 USD o gratis con Kobo Plus