Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...


sidney gilroy

Showing 1 - 12 of 12 results for “sidney gilroy
Skip side bar filters
  • Klikbek

    by Sidney Gilroy ...
    Bloemfonteinse speurder Sollie Mtembu lê snags wakker. Sy vrou se ambisies is lankal besig om vinniger as sy salaris te groei. En by Parkwegstasie sien niemand hom raak nie. In Oktober word Tillman Wagenaar, welgestelde boer en ’n ou vriend van die polisiekommisaris, in ’n lokval gelei. Twee dae later word hy deur sy familie as vermis aangemeld en Sollie word gestuur om die “verdwyning” verder te ... Read more

    $13.99 USD

  • Middernag

    by Sidney Gilroy ...
    Die oorskot van ’n verminkte vierjarige word in die vroeë oggendure in ’n Frutti Tutti-roomyskarretjie in Harrismith ontdek. Kaptein Brummels besluit oornag om Parkwegstasie se bulhond, Sollie Mtembu, saam te sleep om ’n oudkollega van hom met die ondersoek te help. Sollie lyk dalk na ’n onervare sersant wat dikwels oor sy eie woorde struikel, maar as hy iets beetkry, laat los hy nie. Sidney ... Read more

    $13.99 USD

  • Vlam

    by Sidney Gilroy ...
    Sollie Mthembu se huwelik lê aan skerwe. Nyandi het die kinders gevat en is sak en pak terug Lesotho toe. Terwyl hy in ’n Bloemfonteinse gastehuis lê en tob oor waarom Nyandi hom sou wantrou, brand ’n kunsgalery op Parys tot op die grond af. Die wêreldberoemde kunstenaar Aretha Hattingh se oeuvre – en tuiste – nou ’n hoop as. En in die middel van die ruïne: die oorskot van ’n vrou, vermoedelik dié ... Read more

    $13.99 USD

  • Roulette

    by Sidney Gilroy ...
    In 1998 was hulle onskuldige tieners. In 2025 is hulle verdagtes. Sersant Sollie Mthembu se nuwe ondersoek lei hom terug na ’n onopgeloste dossier van die negentigs. Om die moordenaar te stuit moet Sollie agter die kap van die byl kom: Is dit wraak? Of word mense stilgemaak? Roulette is die bekroonde skrywer Sidney Gilroy se vyfde roman. ... Read more

    $13.99 USD

  • Bloedsomer

    by Sidney Gilroy ...
    Petunia Moraleng, voormalige stasiebevelvoerder op Parys, is haar rang kwyt en oorgeplaas Mooibaai toe. Vroeg in Desember word die oorskot van twee jong vroue ontdek en oornag bevind sy haarself as die hoofondersoeker in ’n raaiselagtige moordsaak. ... Read more

    $13.99 USD

People who read these also enjoyed

  • Bessie se hangkasbiblioteek

    by Madelein Rust ...
    Bessie se hangkasbiblioteek is propvol heimwee en humor, met uiteenlopende karakters net so kleurryk soos die boeke in Bessie se spaarkamerhangkas. Madelein Rust op haar beste! ... Read more

    $13.99 USD

  • Kwaaiwater

    by Irna van Zyl ...
    Kwaaiwater is die blitsverkoperskrywer Irna van Zyl se vyfde spanningsroman. Die grootste uitdaging van haar loopbaan wag op speuradjudant Storm van der Merwe. Die kusdorp Hermanus hou vir die eerste keer ooit ’n skrywersfees, min wetende daar is 'n moordenaar wat skuil tussen die bosse. Drie dae, drie vroue . .. ... Read more

    $13.99 USD

  • Al wat tel

    by Irma Venter ...
    Toe Ami hoor dat ’n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. Hoekom is die Valke op die toneel? En wat is dit wat die speurder optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad ’n Duitse joernalis wat ’n ontstellende voorval in Mosambiek ondersoek. Is daar werklik ’n verband tussen die twee stories? ... Read more

    $12.99 USD

  • Dwelm

    Twee gewese speurders word koelbloedig langs ’n plaasdam afgemaai . . . En Kassie en Rooi moet die moordsaak oorneem by ’n Paarlse speurspan wat al ’n week lank daarmee kleitrap. Kassie bevraagteken die Paarliete se afleiding dat diefstal die motief was. Wanneer hy en Rooi ander moontlikhede ondersoek, begin dinge doller as kopaf raak . . . ... Read more

    $15.99 USD

  • Gebooie

    ’n Reeksmoordenaar maai bekendes op ’n streep af. En Kassie en Rooi moet hom vastrek, maar dis makliker gesê as gedaan. Die moordtonele is smetloos, met slegs bisarre boodskappe by die lyke. Die slagoffers se hoë profiele veroorsaak ook ’n ongekende mediaherrie. Het die Spesiale Spookeenheid dié keer hulle meerdere teëgekom? ... Read more

    $13.99 USD

  • Siembamba

    by Madelein Rust ...
    Madelein Rust se Siembamba is ’n naelbyt-riller. Angswekkend, aksiebelaaid en propvol familiesages en onvoorspelbare intriges. ... Read more

    $13.99 USD

  • Vlug

    Milla Roux is ’n veearts wat werk by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo ’n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur vasgevang. Saam met drie klein sjimpansee-wesies slaan ’n gewonde Milla op die vlug, vergesel van die enigmatiese Graham ... Read more

    $13.99 USD