Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...


madelein rust

Showing 1 - 12 of 14 results for “madelein rust
Skip side bar filters
  • Vyf en twintig trappe na benede

    by Madelein Rust ...
    Wat wag daar om ontdek te word net vyf en twintig trappe na benede?Wanneer Rene Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en skarlakenlipstif aansit, klim sy trap vir trap af na die wreld van haar alterego. As Lisb is synie meer die swartskaapdogter van die ryk Versters nie, maar A bedrewe knoeierwat haar voordoen as A waarser om haar trust fonds aan te vul. Vir haar is Janine Oosterhuis, A ... Read more

    $13.99 USD

  • Moederland

    by Madelein Rust ...
    In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan ’n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang. Maar swangerskap sonder ’n toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die pasgeborenes word deur generaal Ben Wagner uitgesnuffel en aan die MediBot oorhandig. Genadedood noem hulle dit. Want, sê die regering, daar is nie genoeg kos, water en blyplek vir almal nie. Moederland bied ’n ... Read more

    $13.99 USD

  • Bessie se hangkasbiblioteek

    by Madelein Rust ...
    Bessie se hangkasbiblioteek is propvol heimwee en humor, met uiteenlopende karakters net so kleurryk soos die boeke in Bessie se spaarkamerhangkas. Madelein Rust op haar beste! ... Read more

    $13.99 USD

  • Moordhuis

    by Madelein Rust ...
    Doktor Renata Malan ondersoek die grusame byldood van die Gainsfordtweeling en bevind haar gou kniediep in 'n spinnerak van hebsug en haat terwyl die verdagtes se geraamtes een na die ander uit die kas tuimel. ... Read more

    $13.99 USD

  • Doodsengel

    by Madelein Rust ...
    Is dit 'n vergeldingsdrang wat iemand laat moor, of kan dit die psigologiese nagevolge van traumatiese kinderjare wees? Magdalena Bakkes moor vir die derde keer in haar lewe en kies om te vlug, gedring deur die moeras van molestering en geweld wat haar kinderjare gekenmerk het. Niemand behalwe die onbekende vrou wat haar help wegkom, weet van die verkragting nie. En niemand sal weet dat Magdalena ... Read more

    $13.99 USD

  • My naam is Legio

    by Madelein Rust ...
    In Madelein Rust se sewende misdaadroman veg 'n forensiese sielkundige teen 'n demoon-uitdrywer maar ook teen haar eie demone. Sy word van 'n las verlig maar nie sonder dat sy verloor wat vir haar dierbaar was nie. ... Read more

    $13.99 USD

  • Lam ter slagting

    by Madelein Rust ...
    Wat het 'n geheime organisasie en 'n kultus met korrupsie in hoe plekke te doen? Vyf meisies is reeds gemartel en vermoor voordat Renata Malan en haar span deur die polisie gekontrakteer word om 'n nuwe geval te ondersoek. Elke geval is doelbewus geplant sodat dit ontdek moes word en die modus operandi laat geen twyfel dat dit 'n reeks is nie. Maar die spoor is koud. Identifikasie is onmoontlik ... Read more

    $13.99 USD

  • Monstersaad

    by Madelein Rust ...
    Renata, 'n forensiese sielkundige, ondersoek 'n saak waarin 'n sestienjarige meisie gesterf het: volgens die polisie was dit selfmoord en volgens die oorledene se familie was dit nie. Renata glo laasgenoemde maar sy het bewyse daarvoor nodig. ... Read more

    $15.99 USD

  • Siembamba

    by Madelein Rust ...
    Madelein Rust se Siembamba is ’n naelbyt-riller. Angswekkend, aksiebelaaid en propvol familiesages en onvoorspelbare intriges. ... Read more

    $13.99 USD

  • Bloedlyn

    by Madelein Rust ...
    Renata Malan, 'n privaat ondersoeker, se pa is ter dood veroordeel vir moord maar het ontsnap. Nou ondersoek Renata 'n reeks moorde waarvan die leidrade al hoe sterker na haar pa wys. ... Read more

    $15.99 USD

  • Van vrees na vrede

    Hoe my ongeneeslike kanker my leer leef het

    by Madelein Rust ...
    As jy met 'n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee keuses: Bly lê of staan op en leef. In hierdie praktiese boek ondersoek skrywer Madelein Rust hoe om te leef, nou dat sy besig is om dood te gaan. Sy benader haar komende dood op ’n praktiese manier en trek so die dood se angel, vir haarself maar ook vir die siek persoon en hul geliefdes. ... Read more

    $10.99 USD

  • Drie moorde in die Baai

    by Madelein Rust ...
    In Drie moorde in die Baai bewys Madelein Rust weer eens hoe naatloos sy tussen genres kan beweeg. Dié spanningsvolle en skerpsinnige intrige is boonop propvol kwinkslae én ontluikende romanse. ... Read more

    $13.99 USD