Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...


johan smit

Showing 1 - 9 of 9 results for “johan smit
Skip side bar filters
  • In God se teenwoordigheid

    by Johan Smit ...
    Johan Smit se nuutste dagstukkieboek in grootdruk. Van die maandelikse temas wat Smit aanraak, is: * In die begin; * Woord en antwoord; * Inkeer, bestek neem; * ’n Nuwe lewenstyl; * Die Gees van God aan die werk; * Toerusting vir die nuwe lewe; * Gevare en struikelblokke; * ’n Mens in verhouding met ander; * Groei en vrugdra; * Troos en bemoediging; * Gereed vir môre; * Lig en vrede. ... Read more

    $9.99 USD

People who read this also enjoyed

  • Sakegesprek met Theo Vorster

    by Theo Vorster ...
    Sakegesprek met Theo Vorster is 'n in 2009 vrygestel en is een van die gewildste programme op Kyknet. Hierdie boek bevat 38 onderhoude wat Theo Vorster oor die laaste drie jaar met top sakelui gevoer het en sluit Koos Bekker, Whitey Basson, Ina Paarman en vele ander bekendes in. Die doel van die boek is om die sakeleier onderhoude te boekstaaf op so 'n manier dat elke leser die pitkos uit die ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Finale Keerpunt

    Lewe aan die Anderkant

    Hierdie boek bekyk die netelige kwessie cvan 'n rustige heengaan en maak dit makliker om die oorvloedige lewe wat in die hiernamaals is, te aanvaar.Deur haar lang tv-reeks en privaat praktyk, het die outeur oor 'n groot aantal onderwerpe ondervinding opgedoen, waarvan sommige dikwels traumatiese gebeure in mense se lewens was. Haar boek is deurspek van ware lewensgebeure wat relevant is tot die ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Daleen Mopani Lodge

    by Ronel Reyneke ...
    Daleen van Mopani Lodge is die verhaal van twee dogters, Daleen en Maryna Weideman, wat hul ouers in 'n vliegongeluk verloor en die plaas, gastehuis en alles erf. Saam worstel hulle deur hul smart en om hul ouers se erflating 'n sukses te maak. Wie gaan uiteindelik ou Sanna en Thomas, se Nonna Leentjie se hart verower op Mopani? André die veearts wat 'n jarelange vriend is?, Ben, André se vriend ... Read more

    $5.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Till Damascus

    I GATHÖRNET Ett gathörn med en bänk under ett träd. Man ser sidoportaler av en liten gotisk kyrka; ett postkontor och ett kafé med stolar utanför. Postkontoret och kaféet äro stängda. ... Read more

    $2.99 USD

  • God hoor die gebed van ‘n Mamma

    Vind nuwe krag en moed in jou uur van storm en nood. Hoor God se stem wanneer die stilte van jou omstandighede, jou wil verdoof! Mellisa du Toit, ma van twee seuns, onderwyser, pastoor en motivering spreker, getuig dat God die gebed van elke ouer hoor. 'n Doodgewone vrou, vertel 'n ongewone verhaal, van wanhoop en oorwinning, nadat n verlammende siekte- Transvers Miëlitis, haar oudste seun verlam ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Agter Geslote Deure

    by Johan Botha ...
    Die doel van hierdie boek is om aan ander persone, wie dieselfde traumatiese gebeurtenisse beleef het soos wat in die inhoud weerspieël word, 'n boodskap van hoop te gee. Deur die stap te doen van pen op papier sit, het ek bevryding van 'n teisterende verlede ontvang. Daar is nie 'n kitskuur nie. Die oplossing, en dit is die crux van my boodskap, is om weer beheer oor jou eie lewe te neem. Jy mag ... Read more

    $5.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Keur van Verhale 3 - Seisoene

    Seisoene is so deel van ons elkeen se lewe. In die bundel kortverhale bring die skrywers van die Boekehuis die seisoene na elke leser."Nee, Santa! Nie so nie, laat ek dit liewer self doen," raas Marina du Plooy met haar dogter, terwyl sy "n rol van haar digte silwer hare in haar nek vou, steek sy "n laaste haarnaald op sy plek. "Ma, ek wil net help! Ma moet ontspan, alles is honderd persent reg! " ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Lewe Las of Lus

    Dr Brenda Hattingh was born and bred in South Africa. As a professional leadership coach and mentor, and a registered psychologist, she facilitates change and transformation in individuals, businesses, companies and organizations. She uses her experience and skills to tap personal and organizational potential, in order to develop new and innovative strategies, which include Power Intelligence, New ... Read more

    $4.99 USD