Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...
  • Die seerower se skat

    by Anna Emm ...
    Series Book 2 - Die Buys-tweeling
    Geskik vir 9-14 jariges.Wanneer Klara Buys 'n verweerde ou skatkaart ontdek, lees sy en Ben 'n bietjie op oor die seerowers wat jare gelede hulle skatte in Kruinendal se grond kom begrawe het. Die tweeling besluit om die skat te gaan soek, en beland in nog 'n spannende avontuur... ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • 'n Spook in die biblioteek

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Alexie Mol
    Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Alexie Mol. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar pa is 'n uitvinder en haar ma is 'n kunstenaar, wat beteken dat dinge in hulle huis maar meestal 'n bietjie … weird raak.Alexie droom daarvan om eendag 'n beroemde joernalis te word, maar vir nou is sy 'n verslaggewer vir die skoolkoerant. Wanneer sy gevra word om 'n storie te doen oor Meneer Binneman se ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • 'n Spook in die skool

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Die Buys-tweeling
    Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Ben en Klara Buys. Hulle is in Graad 7 in Laerskool Kruinenberg, maar in hulle vrye tyd is hulle privaatspeurders! Wanneer daar gerugte van 'n spook in die skool se gange die rondte begin doen, besluit Ben en Klara om ondersoek in te stel... ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Tinka

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Klub Katastrofe
    Daar is 'n sprokie oor 'n kat wat vir sy baas geluk gebring het...Net jammer sulke dinge gebeur nie in die regte lewe nie, want die vier lede van Klub Katastrofe, 'n klub vir social misfits, kan doen met 'n bietjie geluk, veral as dit by die liefde kom. Tydens die weeklikse vergaderings speel hulle poker – 'n gevaarlike spel van luck, chance, risk … en oor die beste maak van die hand wat vir jou ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die man in my skildery

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Gran Via
    Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.LIEBE...Liebe Rossouw het nie tyd vir sulke ouvroustories nie. As sy haar kunsdiploma wil kry en vir eens en altyd onafhanklik van haar ryk familie wil wees, moet sy haar finale projek – 'n portretstudie – binne vyf dae inhandig. Toe haar woonstel se plafon inmekaarsak ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die gesteelde diamante

    by Anna Emm ...
    Series Book 3 - Die Buys-tweeling
    Geskik vir 9-14 jariges.Miljoene rande se diamante word uit Kruinendal se bank gesteel, en die polisie roep die Buys-tweeling se hulp in om die raaisel op te los. Die hoofverdagte is 'n onderwyser by Laerskool Kruinendal, en Ben en Klara moet 'n fyn ogie oor hom hou... ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Lizbe

    by Anna Emm ...
    Series Book 2 - Klub Katastrofe
    Daar is 'n sprokie oor 'n kat wat vir sy baas geluk gebring het...Net jammer sulke dinge gebeur nie in die regte lewe nie, want die vier lede van Klub Katastrofe, 'n klub vir social misfits, kan doen met 'n bietjie geluk, veral as dit by die liefde kom. Tydens die weeklikse vergaderings speel hulle poker – 'n gevaarlike spel van luck, chance, risk … en oor die beste maak van die hand wat vir jou ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die man in my kantoor

    by Anna Emm ...
    Series Book 4 - Gran Via
    Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.ANOUK...Dis 'n een-in-'n-miljoen kans – dalk haar enigste kans. En dit is waarom Anouk Barkhuizen besluit het om die bietjie erfgeld wat haar ma haar gelos het, te vat en Kaap toe te trek agter 'n internship aan. Maar nou lyk dit asof sy van haar droom om 'n skrywer ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Beware of the Mirror

    by Anna Emm ...
    Series Book 6 - Albert Wiggle
    FOR 8-12 YEAR OLDS.Albert Wiggle's young assistant, Mila, is getting ready for a birthday party at the old Lemon Shop. Guests start arriving and the gifts are piling up. But who has brought the beautiful old mirror that is standing in the spare room? Then one of Mila's friends disappears ... and Albert Wiggle suspects the mirror had something to do with it. ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Charlotte

    by Anna Emm ...
    Series Book 3 - Klub Katastrofe
    Daar is 'n sprokie oor 'n kat wat vir sy baas geluk gebring het...Net jammer sulke dinge gebeur nie in die regte lewe nie, want die vier lede van Klub Katastrofe, 'n klub vir social misfits, kan doen met 'n bietjie geluk, veral as dit by die liefde kom. Tydens die weeklikse vergaderings speel hulle poker – 'n gevaarlike spel van luck, chance, risk … en oor die beste maak van die hand wat vir jou ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Quinn

    by Anna Emm ...
    Series Book 4 - Klub Katastrofe

  • Blob Trouble

    by Anna Emm ...
    Series Book 7 - Albert Wiggle
    FOR 8-12 YEAR OLDS.This might be supersleuth, Albert Wiggle's, strangest case so far... Someone gave the little boy Timmy a strange new toy - a blob - and now the blob is growing! And it seems to be hungry... Can Albert Wiggle, his assistant, Mila, and the invisible frog stop the blob before it gets out of control? This time, even Albert himself is not so sure... ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus